Die Burger

Donderdag, 26 September 2013

Bedryf Moet Opdok Nasweefongeluk

Jana Breytenbach

Onwettigsonderlisensie

Kaapstad-Adrenaliensoekersmoetversigtigweeswanneerhullebeplanomsaam met ‘n tandem – valskermwewer van ‘n berg afte spring.

In ‘n  onlangseuitspraak in  die Wes- Kaapsehooggeregshof  het ‘n  regter die Burgerlugvaart- owerheid (BLO) en die Suid- Afrikaanse  Hang en Valskermweefvereniging( SAHPA ) verantwoordelikgehouvirskadevergoedingaan ‘n  Britsetoeriswat in  2004  na ‘n  tandemsprongverlamgelaat is.

Regter Pat Gamble  het verledeVrydag  in  syuitspraakgesêingevolge  die  Wet op Lugvaartdienstemoet  Tandem valskermswewers ‘n  kommersiëlevlieglisensiehêom ‘n  inkomstedaaruittekry.

Gamble  her  verlede week in die  saaktussen  Diane Bewick ( 43) , as applikant , en die  BLO
en die SAHPA  as  respondente, beslisdit is onwettigvir  tandem- valskermswewersomsonder  die
nodigevlieglisensie ‘n passasier teen vergoeding op ‘n vlugteneem.

Bewick het in 2004 met vakansienaSuid- Afrikagekom en vir ‘n tandem- valskermsweefrit  op Hermanus betaal. Die  sprong het skeefgeloop  en sy is  verlam en in ‘n  rolstoel. Volgenshofdokumente het haarsaakberus  op die feitdat die BLO  en die SAHPAverantwoordelik is omtesorgdattandem- valskermswewersoorlisensiesbeskik.

Gamble het  insyuitspraakgesêwetgewingoor tandem- valskermsweef is ‘n  “komplekse web van regulasies” watdikwelsgewysig is. Hy het egter  metBewicksaamgestaandatdit in  2004 onwettig was  virenigelugvaartuigom ‘n  inkomstetegenereersonderdat die vlieënieroor die nodigelisensiebeskik.

Luidenshofdokumente  het die BLOaangevoerdat die kommisaris  van Burgerlugvaart in 2002 tandem- valskermsweef van diévereistevrygestel het, maar Bewick se regspan het aangevoerdat die kommisarisnie by magte was omdittedoennie.

Die SAHPA  het  egter op die BLO se beslissingstaatgemaaken gesêdit was  nieonwettigom  teen vergoeding  tandem  tesweefnie.

Gamble  het egtergesê: ”Dit is  duidelikdat die BLOsedert 1998  geweet het dattandem- valskermsweefgewildgeword het,  tog het hy  die publiekniegewaarskunie.

Selfslisensieskonopgeskort word om die gemeenskap se veiligheidteverseker.”

Hy het die BLO en die SAHPAverantwoordelikgehou  en beslisdathulleskadevergoedingaanBewickmoetbetaal.

Chrissie Dunk, voorsitter van die SAHPA ,wouniekommentaarleweroor die saakvoordatsy met  hulregspangepraat het nie.

Pindiwe Gwebu ,woordvervoerder van die BLO , het teen druktydnie op vraegereageernie.

accident-claim-capetownlrg