Donderdag, 26 September 2013

Die Burger

Jana Breytenbach

Onwettigsonderlisensie

Kaapstad-Adrenaliensoekersmoetversigtigweeswanneerhullebeplanomsaam met ‘n tandem – valskermwewer van ‘n berg afte spring.

In ‘n onlangseuitspraak in die Wes- Kaapsehooggeregshof het ‘n regter die Burgerlugvaart- owerheid (BLO) en die Suid- Afrikaanse Hang en Valskermweefvereniging( SAHPA ) verantwoordelikgehouvirskadevergoedingaan ‘n Britsetoeriswat in 2004 na ‘n tandemsprongverlamgelaat is.

Regter Pat Gamble het verledeVrydag in syuitspraakgesêingevolge die Wet op Lugvaartdienstemoet Tandem valskermswewers ‘n kommersiëlevlieglisensiehêom ‘n inkomstedaaruittekry.

Gamble her verlede week in die saaktussen Diane Bewick ( 43) , as applikant , en die BLO

en die SAHPA as respondente, beslisdit is onwettigvir tandem- valskermswewersomsonder die

nodigevlieglisensie ‘n passasier teen vergoeding op ‘n vlugteneem.

Bewick het in 2004 met vakansienaSuid- Afrikagekom en vir ‘n tandem- valskermsweefrit op Hermanus betaal. Die sprong het skeefgeloop en sy is verlam en in ‘n rolstoel. Volgenshofdokumente het haarsaakberus op die feitdat die BLO en die SAHPAverantwoordelik is omtesorgdattandem- valskermswewersoorlisensiesbeskik.

Gamble het insyuitspraakgesêwetgewingoor tandem- valskermsweef is ‘n “komplekse web van regulasies” watdikwelsgewysig is. Hy het egter metBewicksaamgestaandatdit in 2004 onwettig was virenigelugvaartuigom ‘n inkomstetegenereersonderdat die vlieënieroor die nodigelisensiebeskik.

Luidenshofdokumente het die BLOaangevoerdat die kommisaris van Burgerlugvaart in 2002 tandem- valskermsweef van diévereistevrygestel het, maar Bewick se regspan het aangevoerdat die kommisarisnie by magte was omdittedoennie.

Die SAHPA het egter op die BLO se beslissingstaatgemaaken gesêdit was nieonwettigom teen vergoeding tandem tesweefnie.

Gamble het egtergesê: ”Dit is duidelikdat die BLOsedert 1998 geweet het dattandem- valskermsweefgewildgeword het, tog het hy die publiekniegewaarskunie.

Selfslisensieskonopgeskort word om die gemeenskap se veiligheidteverseker.”

Hy het die BLO en die SAHPAverantwoordelikgehou en beslisdathulleskadevergoedingaanBewickmoetbetaal.

Chrissie Dunk, voorsitter van die SAHPA ,wouniekommentaarleweroor die saakvoordatsy met hulregspangepraat het nie.

Pindiwe Gwebu ,woordvervoerder van die BLO , het teen druktydnie op vraegereageernie.